Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
N.P. van Wyk Louw, Versamelde Gedigte
Kaapstad: Tafelberg en Human & Rousseau, 1988 (tweede druk). Hardeband met stofjas, 352 bladsye, register.
Toestand: Goed, met klein skade aan rugkant, rakverwering en vergeling van die skutblaaie. Naam van vorige eienaar in ink op eerste skutblad. Stofjas in redelike toestand met gaatjie in en verbleking van die rugkant, asook roesmerkies op dele van die voor- en agterblad.