Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe van die eerste Afrikaanse vertaling van Chinua Achebe se klassieke werk 'Things Fall Apart'.Vertaling behartig deur Chris Barnard.Boek gedruk in 1966 deur afrikaanse Pers-Boekhandel.Linneband met stofomslag.Boek in baie goeie toestand met wit bladsye.Stofomslag met verlies aan die bowenste rand van die voorste paneel.Skaars.