Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days
Die Beeslaers is verteenwoordigend van die blanke Afrikaner wat post-1994 'n eksistensiele verwarring beleef, wat alhoewel goeie voornemens, telkens in 'n slaggat trap in hul pogings om aan te pas by 'n nuwe politieke bestel, ekonomiese uitdagings en sosiale kwessies.
Dit speel onder andere uit in hul verhouding met die tuinwerker Cyril Phosa, die polisieman Sargeant Kennedy Banda en Minah Naidoo, die Indir 'girlfriend' van hul seun Elvis.
Summary | 'n Paw Paw Vir My Darling is 'n greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville wat afspeel in 2003, hul lief en leed gesien deur die oë van hul 'pavement special' hond... |
Studio | Kyknet |
Format | DVD |
Release date | 20160401 |
Contributors | Deon Lotz (Actor), Jana Nortier (Actor), Deirdre Wolhuter (Actor), Sandra Prinsloo (Actor), Willie Esterhuizen (Actor) |