Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nêrens is ân plaas in die Noord-Kaap waar drie broers saam grootgeword het. Hulle lewens word onherroeplik verander deur die afsterwe van hul ma op ân jong ouderdom onder tragiese omstandighede. Die drie het mekaar jare laas gesien. Nou moet hulle terugkeer plaas toe vir ân verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word â" op soek na die broederskap wat hulle verloor het.
TITLE: Nêrens, Noord-Kaap
AUTHOR: Scheepers, Nico
SKU: 9781485310952
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 2020
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 60
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 x 222