This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by karooboeke1484

Similar products

'n Seun soos Bram (Afrikaans, Paperback) Hannes Haasbroek (out of print NEW)
Sold

'n Seun soos Bram (Afrikaans, Paperback) Hannes Haasbroek (out of print NEW)

New 1 was available
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
out of print new
Bob Shop ID
604434834

Die spannende verhaal van die kommunis Bram Fischer, leier van 'n revolusionere beweging in 'n ondergrondse komplot teen die apartheidsregering, is maar een deel van Fischer se storie. Nadat hy die ander samesweerders soos Nelson Mandela in die Rivonia-verhoor verdedig het, is hy self aangekla, maar het verdwyn terwyl hy op borgtog uit was. Na maande is hy gevang en tot lewenslank gevonnis. Daarby moes hy leef met 'n verskriklike selfverwyt oor 'n motorongeluk waarin sy vrou dood is. Maar naas die intrige en spioenasie is daar ook 'n ander verhaal van 'n gelukkige Vrystaatse jeug en hegte bande tussen Bram en sy ma, die skrywer Ella Fischer. Hannes Haasbroek vertel beide verhale gesaghebbend en deeglik, deels gegrond op nuwe dokumente soos familiebriewe en Ella se dagboeke. Bram se verhaal word geteken teen die agtergrond van die Fischers en Fichardts, die aristokratiese Vrystaatse families waaruit hy stam, en wie se lotgevalle verweef is met die Afrikanergeskiedenis van voor die Anglo-Boereoorlog tot by apartheid en die struggle. 'n Seun soos Bram is die eerste biografie in Afrikaans oor hierdie hoogs bekende, verworpe en vereerde Afrikaner.