R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die skrywer Erika Murray-Theron wou weet waar die vroue in haar familie vandaan kom. Wat kry 'n mens van wie? Waar kom alles wat j_ is vandaan? Hoe is die vroue in haar familie se lewe geraak deur trauma en groot wereldgebeurtenisse waaroor hulle geen beheer gehad het nie? Theron se ouma Issie is op 3 Mei 1885 gebore; 133 jaar gelede. In hierdie verhaalbiografie gaan soek Theron in ou kookboeke, aantekeninge, foto's, herinneringe, albums, briewe en geslagsregisters na haar ouma Issie se storie. 'n Lewe ontvou wat geraak is deur die verlies van ouers, die Anglo-Boereoorlog, die Rebellie van 1914 en daarna die energie wat dit verg om 'n groot huisgesin te behartig. 'n Skerfie glas wys hoe die verlede, selfs die verre verlede, spore op latere geslagte laat. n Skerfie glas - Erika Murray-Theron. Protea Boekhuis 2018. ISBN 9781485309109