This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Uitgevryfde Koringkorrels - Oordenkinge vir elke dag van die jaar
Secondhand
R150.00
Dag vir Dag in die Lig - Struik Uitgewers
Secondhand
R29.56
Vertrou God, dag vir dag
Secondhand
R30.00
Lig vir elke more
Secondhand
R25.00
'n Sonneblom Vir Elke Dag (Afrikaans, Paperback) 'n Sonneblom Vir Elke Dag (Afrikaans, Paperback)
'n Sonneblom Vir Elke Dag (Afrikaans, Paperback) 'n Sonneblom Vir Elke Dag (Afrikaans, Paperback)
Sold

'n Sonneblom Vir Elke Dag (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R260.00
R185.00
29% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
NJXJ-7350-G420
Bob Shop ID
530614616
'n Sonneblom Vir Elke Dag (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 1 working day



Die wreld het meer sonneblommense nodig mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer en meer soos die Son wil wees eerder as giftige ivies, stink Afrikaners, stekelrige kaktusse, knieserige rosies of klaende hangkop wilgers.

Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes elke dag bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Ons moet onsself daagliks toewy in die bestudering van die Meester Sonneblom se lieflike kwaliteite en meer van die vrug van sy liefdevolle genadige gees te kweek deur ons gedagtes by hom te vernuwe. Om ou negatiewe gewoontes en denke af te breek vra baie herhaling en volharding.

Kom ons maak dit ons doel om elke dag 'n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na 'n avontuur van sonsoek al agter die Son aan.

Geniet die sonneblomreis.

Features

SummaryDie wêreld het meer sonneblommense nodig mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer en meer soos die Son wil wees eerder as giftige ivies...
AuthorSusan Coetzer
PublisherLux Verbi
Release date20210927
Pages272
ISBN0-7963-2278-3
ISBN 13978-0-7963-2278-4
'n Sonneblom Vir Elke Dag (Afrikaans, Paperback) Picture 1

Recently viewed

50mm2 1/0 AWG Battery Cable 100CM Red and Black Pair
New
R400.19
75mm Heater Pipe Duct + Warm Air Outlet + Hose For Eberspacher Webasto Propex
New
R762.00
Reiki Energy Healing Crystal Pyramid Generator
New
R449.00