Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste druk 1965 Nasionale Boekhandel, hardeband 189 bladsye. Hierdie is n ex biblioteek boek dus let asb op die volgende:
Die hardeband het merkies aan, veral aan die agterkant, daar is voor en agter in die boek boek bibioteekstempels en die gewone plakkers en wit koevertjies is voor en agter in die boek , daar is op bls 3 en 4 n regmerkie met n pen gemaak, die teks is verder skoon en die binding goed, versending R25 in RSA