| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Author: Francine Rivers
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskapy (2000)
ISBN-13: 9781868293711
Condition: Very Good. For a full condition description, email here
Binding: Softcover
Pages: 494
Dimensions: 22 x 15 x 2.5 cm
+++
by Francine Rivers
+++
In n eeue oue kultuur skrikwekkend eenders as die hedendaagse moderne Amerika, veg n jong slavin om die behoud van die mense en die man wat sy liefhet.
Verskeur deur haar liefde vir n aantreklike jong edelman probeer sy desperaat aan haar geloof in n lewende God vashou; n God wat sy glo hulle kan verlos van die verslawende mag van n dekadente Rome.
Hierdie meesterlike en opwindende roman uit die pen van die gewilde skrywer Francine Rivers is bestem om tot die hart te spreek van elkeen wat dit lees. Die boodskap is een van waarheid en hoop in n wreld vol leuens en wanhoop.