Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Dianne van Eeden
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Anje gaan werk as persoonlike assistent vir Brad, wat blind is. Sy sku weg van mans nadat haar oorlede man haar mishandel het, en Brad met sy verskerpte sintuie besef iets is nie pluis met haar nie.
Tot haar ontsteltenis kry Anje vir Brad lief, maar daar is vir hulle geen toekoms saam nie, want sy kan nie kinders hê nie en hy begeer 'n spannetjie van sy eie. Boonop is die beeldskone Vanessa, Brad se eksverloofde, ook lewensgroot in die prentjie en maak geen geheim daarvan dat sy Brad weer wil inpalm nie.
Toe Brad sy sig herwin, besluit Anje om die aftog te blaas, want Brad het haar nou nie meer nodig nie. Maar daar wag 'n groot verrassing op haar, want Brad wil haar 'n meer permanente "pos" aanbied.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.