Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die skrywer vertel hier die geskiedenis van die Angola-boere, nasate van die Dorslandtrekkers, wat tussen 1874 en 1928 na die destydse Portugese kolonie migreer het om hulle daar in die Humpata streek van Suid-westelike Angola te vestig.
Baie netjiese hardeband kopié, stewig gebind. Stofjas nog pragtig. Die enigste skade aan die boek is kleefbandvlekke aan die voorste en agterste blankos.
Uitgewer: Nasionale Boekhandel Bpk
Vermoed 1e Druk, 1959
Taal: Afrikaans
Hardeband: 245 bladsye
Afmetings: 220 x 140 x 25 mm (L x W x T)