Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1964 hardeband met stofomslag 245 bladsye, die stofomslag het n paar merkies, die hardeband is goed, klein stickertjie op die eerste bladsy - sien foto onder, bladsye is vergeel en daar is enekel vlekkies in die boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie