Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Drie jaar na haar egskeiding sukkel Thelma steeds om Bert se verraad te verwerk en hom alles te vergewe. Sy wil graag weer geluk saam met 'n man smaak, maar waar kan sy iemand ontmoet wat die regte maat vir haar sal wees? Iemand wat soos sy ook ernstig is oor sy verhouding met die Here en Hom in alles eerste stel. 'n Man wat gesond is na liggaam en gees, maar bowenal iemand wat omgee vir ander mense en begrip sal he vir haar werk by Caritas, die huis vir vigswesies. Toe haar vriendin Sandra voorstel dat Thelma by 'n aafsprrakklub op die internet aansluit, is sy eers bitter skepties. Maar dan weer, soos Sandra tereg se, wat het sy om te verloor?
TITLE: 'n Tweede Kans Vir Thelma SECONDHAND
AUTHOR: Madeleine Malherbe
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2006
PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika
PAGES: 224
BINDING: Sagteband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 180x110x12
WEIGHT: 498g