| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en 'n amper -egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar - hul kinders se probleme en die politiek rondom John as voetbal-afrigter - kan hanteer. Maar dan gebeur die ondenkbare wanneer 'n motorongeluk hul lewens onderstebo keer.| By: | Karen Kingsbury |
| Pages: | 384 |
| Publisher: | Struik Christian Books |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 1-4153-0315-0 |
| Isbn13: | 978-1-4153-0315-3 |