Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Karen Kingsbury
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en 'n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar - hul kinders se probleme en die politiek rondom John as voetbal-afrigter - kan hanteer. Maar dan gebeur die ondenkbare wanneer 'n motorongeluk hul lewens onderstebo keer...
Die tragedie skud hul geloof, en dié van hul kinders. Om te kan vergewe en te bly hoop op 'n wonderwerk, verg dat John en Abby opnuut ontdek en vashou aan dit wat werklik belangrik is. Hulle is vasberade om saam aan te beweeg met hul lewens, maar is 'saam' voldoende vir 'n toekoms wat hulle nooit voorsien het nie?
'n Tyd om lief te hê is 'n onvergeetlike verhaal van hoop en geloof - ontdek die krag van onvoorwaardelike liefde en toewyding, en die vermoë van 'n almagtige God om 'n tragedie in 'n geleentheid te omskep.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.