| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1971 (eerste druk). Hardeband met stofomslag, 134 bladsye.
Goeie toestand. Die stofomslag toon tekens van ouderdom. Skutbladsye geheg aan omslag. Effens roeskolle voor- en agter-in en op rante. Die bladsye is netjies en skoon en die boek is goed gebind.
'n Hele spektrum van vroeë Suid-Afrikaners beweeg as mense van vlees en bloed voor ons oë verby: die ruimhartiges en die minder edeles, die heldhaftiges, die hoogmoediges, die rebelses, die koddiges, die brekers sowel as die bouers. Elkeen wat maar enigsins belang stel in die mense wat 'n groot of klein bydrae tot ons land se verlede gelewer het, sal hierdie boek meer as boeiend vind.



