'n Vienna Het Twee Punte, Anders is Hy Net te Lank - Paperback Very Good No No No No No No No
1 was available / new
R75.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Nog 'n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pel se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel die van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag. So is daar byvoorbeeld die storie oor Wessie van der Westhuyzen van Victoria Wes en sy pelle wat met sy sesplekvliegtuig die N1 gevolg het om op Nuweland rugby te gaan kyk. Ander stories sluit in die van die plattelandse dokter wat 'n noodbreinoperasie moes uitvoer en die jongman wat die mooiste meisie op kampus wou beindruk met sy stapvermoe.