n Volk Staan Op: Die Ekonomiese Volkskongres en Daarna - E.P. Du Plessis

n Volk Staan Op: Die Ekonomiese Volkskongres en Daarna - E.P. Du Plessis

1 available / new
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R205.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BFN9789000053377
Bob Shop ID
631690012

Die Afrikaner is vandag besig on'n al hoe belangriker rol in die stedelike bedryfslewe te speel - as sakeman, nyweraar en finansier. 'n Skrale 25 jaar gelede was die toestand heel anders. Die Afrikaner wat op hierdie gebiede sukses behaal het, was die tragiese feir dat 'n groot persentasie van ons mense as armblankes geklassifiseer moes word. Hierdie toestand is deur die Afrikaner se geskiedenisaan hom opgedwing: maar hy het nie daarin berus nie. Die ernstige kommer oor die volksnood wat in die gemoed an 'n paar mense gegroei het, het gelei tot die Eerste Ekonomiese Volkskongres van 1939. Dit het die vonk verskaf vir 'n massale daad van selfredding. 'n Volk Staan Op is die verhaal van daardie ontwaking en die manne wat hul rol daarin gespeel het. Die verskyning van hierdie boek val saam met die herdenkingsfees van daardie kongres op 1, 2 en 3 Oktober 1964 in Bloemfontein.

TITLE: n Volk Staan Op: Die Ekonomiese Volkskongres en Daarna

AUTHOR: E.P. Du Plessis

PUBLISHER: Human & Rousseau

DATE PUBLISHED: 1964

PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika

PAGES: 247

BINDING: Hardeband

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 218x140x22

WEIGHT: 500g

Add to cart

Recently viewed

See more
DIE SWART ENGEL - JAN LATEGAN - KLUB 707
R25.00
Temmers van die woestyn 32 - Braam le Roux
R45.00
Vintage Thimble Set. Porcelain set of 6x (six) thimbles made in Taiwan.
R95.00
Think One Team: The Revolutionary 90 Day Plan that Engages Employees - Graham Winter
R405.00

Similar products

'n Volk Staan Op Uit Sy As - L J Erasmus - Hardeband
R1,500.00
52% OFF
Die Goue Draad, 'Op die trekpad van 'n nasie' - Wennie Du Plessis
R390.00 R820.00
TERUGBLIK OP DIE LEWE VAN LM DU PLESSIS - DUPLESSIS,LM
R150.00
DIE KENNIS GIDS TOT MODERNE AFRIKAANS DEUR E.P. DU PLESSIS
R94.00