Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1956 hardeband met stofomslag 216 bladsye, die stofomslag is verweer, hardeband is goed, voor in die boek is n naamstempel, bladsye is liggies vergeel weens ouderdom, teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA- geen oorsese versending