'n Vrou Staan Op

'n Vrou Staan Op

New 3 available
Indicative market price: R300.00
Only 3 left – grab it before it’s gone!
R280.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776391738
Bob Shop ID
623882543

So lyk 'n vrou, Ilse Verster se hartroerende verhaal oor Esli se lewe van mishandeling deur 'n gewelddadige eggenoot, het lesers in 2022 geskok en aangegryp. 'n Vrou staan op is die vervolg op die blitsverkoper en vertel van die nuwe hoofstuk in Esli se lewe.

Ná 'n uitmergelende egskeiding wat haar finansieel byna ruïneer, reis Esli Kaap toe om perspektief te kry op 'n lewe waar sy nie meer 'n slagoffer is nie. Dan gebeur daar 'n wonderwerk. Sy ontmoet iemand en hulle besluit om te trou. Uiteindelik is die geluk, vrede en veiligheid waarna sy haar lewe lank gehunker het, vir Esli beskore.

Máár haar stryd is nog lank nie verby nie. Post-traumatiese stres, 'n vreemde omgewing en nuwe verhoudings bring onverwagse uitdagings. Ook baie vrae, soos: Hoe kan 'n mens gelukkig wees, maar steeds huil? Die ongekende blootstelling wat tydens boekbekendstellings, praatjies en mediaonderhoude volg op die sukses van So lyk 'n vrou, maak dinge ook nie makliker nie. Esli kan haar nie volledig losmaak van die verlede nie, want almal stel moeilike vrae. Terselfdertyd moet sy ander slagoffers van narsisme moed inpraat.

Add to cart

Recently viewed

See more
Italian Charm High Heel Shoe Green Enamel (Fits Nomination Bracelet)
New
R30.00
Charging Port for Lenovo A880
New
R220.04
33% OFF
5 In 1 RUITOOL Stainless Steel Hinge Puncher Locator Adjustable Margin Quick Jig Woodworking Closet
New
R595.00 R893.00
Ingco - Hand Saw (450 mm)
New
R157.00

Similar products

Vir Elke Vrou: Alles Wat Jy Oor die Menopouse Wil Weet (Afrikaans) | Renier Holtzhausen & Hennie ...
Secondhand
R60.00
Ek, die vrou - Derel Llewellyn-Jones, M.D. (hard cover with dj)
Secondhand
R50.00
\Tale of a Harmattan - N"
New
R155.00
Ek, die Vrou Derek Llewellyn-Jones MD
Secondhand
R150.00