R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Na die Geliefde Land - Karel Schoeman - Human & Rousseau - 1073 - 152pp - Hardeband met stofomslag - Inern: een naam, verder mooi skoon en stewig gebind.
Die verhaal: George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom na sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek. Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ruines nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus van die onderstrominge van geweld en vrees in 'n geisoleerde gemeenskap wat na 'n revolusie in vrees vir hul nuwe bewindhebbers leef.