Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Na Die Geliefde Land
Sub Title:
Author: Karel Schoeman
Publisher:
Year:
ISBN: 9780798133616
Summary: Wanneer 'n jong man wat Suid-Afrika as kind verlaat het, terugkeer om die plaas te besoek wat hy van sy moeder geムrf het, is sy besoek terselfdertyd ook 'n poging om 'n wミreld wat hy slegs vaag kan onthou terug te vind en om iets agter te kom wat hom sal help om veral sy moeder beter te begryp. Hy word egter gekonfronteer met 'n werklikheid wat onherkenbaar verander het en nouliks nog verband toon met die verlede wat in sy herinnering voortleef: die geliefde land het vir hom onherroeplik vreemd geword.In Na die geliefde land beskryf Karel Schoeman weer die plaaslewe wat hy in 'n Lug vol helder wolke met soveel kennis en begrip uitgebeeld het, maar vanuit 'n verrassend ander gesigspunt.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.