Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Na die land van grys graniet deur Harper Martins (1959) - 'n verhaal oor die Trek na Sambesie. Hierdie verhaal is op ware insidente gebaseer. A5, hardeband, 224 bls. Buiteblad effens verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand.