Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Na die Lewe Geteken is 'n boek waarin die grootsheid van ons natuurlewe soos selde tevore uitgebeeld word. Â Min sterflinge het die natuur soos Zakkie Eloff ervaar, of beskik oor die sensitiwiteit en tegniese vaardigheid om die boswereld op papier te laat lewe in daardie kenmerkende styl wat nog altyd bewondering uitgelok het. Â Vir die eerste keer word die essensie van 'n leeftyd se waarneming en studie in een volume aangebied................Â
Boeke is so goed soos nuut