R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 13 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Nadat Uys Krige lank in Europa rondgeswerf het, keer hy in 1935 na Suid-Afrika terug en in 1939 reis hy na Lesotho en die Malutiberge in die geselskap van drie skilders: sy broer Francois, Walter Battiss en Terence McCaw. Sy gesprekke met sy metgeselle en sy indrukke van die landskap, ast ware sy ontdekking van n deel van Suid-Afrika, publiseer hy in n reeks artikels in Die Brandwag. Hierdie is n stuk reisverhaal soos wat net n skrywer van formaat kan oordra en dokumenteer. Die artikels is nie net kultuurhistories van belang nie, maar vorm ook stilisties en inhoudelik n belangrike deel in Uys Krige se nalatenskap op prosagebied. Die 29-jarige Krige skryf met geesdrif oor die Suid-Afrikaanse wêreld en uit hulle gesprekke (oor die kunste, politiek, filosofie die natuur) leer mens die begaafde togmaats op n besondere manier ken.