| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige en aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook na die dood - vir Breytenbach ook Dina Dood - en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk.
TITLE: NA DOOD
AUTHOR: BREYTENBACH,B
SKU: 9780798172462
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/05/2016
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New