Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Na Verre Hawens
Author: Hennie Van Deventer
Publisher: Naledi
Year: 2019
Number of pages: 251
ISBN: 9781928518181
Synopsis: In 'n nostalgiese terugblik word onvergeetlike vaarte en bestemmings sedert die Union Castle-era in die 70's onthou. Die spoor van die Melody wat in 2009 deur seerowers aangeval is, word deur gevaarlike waters gevolg. Die leser word verras met die skrywer se eie Oceanos-en Jaws-stories. Op 'n reuse-lynskip word Valentynsdag met derduisende rose uit Perth gevier. Met 'n veerbootjie word na 'n eilandjie gevaar op 'n speurtog na een van Amerika se yslikste politieke skandale. Nie net lang reise besorg vreugde nie. Sowat 60 000 mense vaar elke somerseisoen langs ons eie kuste. Die Van Deventers het dit met tweeling-kleinseuns van vyf jaar oud gedoen -en elke minuut was 'n fees. Bon Voyage.--Publisher's description
Condition: Used
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at