Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Naar Bloedrivier en Paardekraal (JA Smith)Hardeband geen stofomslag soos uitgegee.
Ongeveer A5 formaat. Teks in Afrikaans van die dag in 1918 - mengsel van hedendaagse Afrikaans met Nederlandse woorde.
Publikasiedatum 1918. Binding goed, skoon en netjies. Bladsye 7 tot 0 het 0.5cm kolletjie op presies dieselfde plek. Onseker of dit is agv die kwaliteit papier gebruik en of dit vuil/vet kol is.
95pp. Hier en daar is foxing (merke agv papiergehalte wat gebruik is en wat geel vertoon. Suurvrye papier is nie dikwels gebruik nie en dan maak die suur wat in die papier vervaardigingsproses gebruik is die kolle.
Sien fotos