Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Leo Uitgewers; Eerste uitgawe, Eerste druk, 1989. Hardeband met stofomslag, 267 bladsye. Goeie toestand. Die rante van die hardeband is hier en daar 'n klein bietjie geskuur. Die stofomslag se rante is effens verweer en dit het skeurtjies teen die rugkant bo. Posgeld na enige plek in SA is R20.