Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | Hierdie is die biografie van Naas Botha, geskryf deur Eward Griffiths in 1989, GETEKEN DEUR NAAS BOTHA OP DIE TITELBLAD. Dit is die eerste uitgawe en is uitgegee deur Leo Uitgewers. Die boek is 'n hardeband en beslaan 267 bladsye. Daar is 80 illustrasies in die boek waarvan 'n hele aantal in kleur is. |
TOESTAND | Die boek is in goeie toestand en heeltemal volledig. |
Baie goeie boek geskryf deur Edward Griffiths wat 'n hele aantal rugbyboeke geskryf het. Bevat ook baie inligting van veral Noord Transvaal en Springbokrugby. Mooi geteken deur Naas Botha op die titelblad.
EK HET NOG TWEE ANDER RUGBYBOEKE OP HIERDIE 'CRAZY WEDNESDAY' VEILING. KYK NA HULLE, WANT DIT IS SLEGS R5 PER BOEK EKSTRA POSGELD AS MEER AS EEN BOEK GEKOOP WORD.
Die buiteblad van die boek. Die stofomslag is volledig en in goeie toestand. Naas Botha se handtekening soos dit op die titelblad verskyn. Mooi duidelik in blou balpuntpen gedoen. Die inligtingsbladsy en inhoudsopgawe van die boek. Een van die kleurfotos in die boek toon Naas Botha en Fritz Eloff (NTRU President) met die Curriebeker nadat Noord Transvaal dit in 1988 gewen het. Daar is 80 fotos in die boek waarvan 'n hele aantal in kleur is. SHIPPING COST: R32 IN SOUTH AFRICA. FOR OTHER COUNTRIES: THE POST OFFICE PARCEL RATE PLUS 20%.
|