This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Boekesmous1124

Similar products

Die Stem van die Volk
Secondhand
R200.00
STRAAT VAN DIE DUIWEL: 'N WARE SPIOENASIE VERHAAL
Secondhand
R170.00
Die Hugenote en hul erfenis. Die verhaal van die Hugenote aan die Kaap.
Secondhand
R350.00
Monumentaal die Bouwerke... 'n Halfeeu op die Voorpos: Die Verhaal van die Onstaan, Groei en Pres...
Secondhand
R125.00
NABIBIANA: VLUG IN DIE NAMIB. 'n Robinsonade in die Woestyn.
Sold

NABIBIANA: VLUG IN DIE NAMIB. 'n Robinsonade in die Woestyn.

Secondhand 1 was available
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 7 Days: 7 Days: Return policy: We accept returns within 7 days of receipt, if item do not match description(Please contact seller with details).
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
#1592
Bob Shop ID
161854894

MARTIN, HENNO. VLUG IN DIE NAMIB. 'n Robinsonade in die Woestyn. Kaapstad: Tafelberg, 1967. 8ste Druk. "Henno Martin en Hermann Korn, twee Duitse geoloë in Suidwes-Afrika, besluit een aand in 1940 uit vrees vir internering om liewer saam die woestyn in te vlug en daar weg te kruip totdat die oorlog verby is. So begin dan ‘n vrywillige robinsonade byna te waaghalsig om te slaag. Veel meer eintlik as net ‘n avontuur was dit hierdie vlug in die Namib-woestyn wat twee en ‘n half jaar lank die manne se asiel was. Twee en ‘n half jaar lank onderworpe alleen aan die onverbiddelike wette van die woestyn. Maar nie alleen was hulle liggaamlike bestaan in gevaar nie; dikwels genoeg was daar ook geestespanninge om te oorwin. Dan volg gewoonlik hul gesprekke wat tot die rykste inhoud van hierdie boek behoort wanneer hulle met verwondering die lewe wat steeds oor die dooie woestyn seëvier leer begryp.” 208 Bls., kaarte op endblaaie, paar s+w fotos. Baie Goed. Eerste paar blaaie se skaniere toon effe stremming, maar is steeds stewig. Blaaie verbruin en omslae se hoeke lig gestamp. In geheel 'n net en stewige eksempleer. in Baie Goed. Effe randverweer. dust-jacket. Hardeband. (#0001592)  

 

suidwes afrika, sudwest afrika, south west africa, wwii, tweede wereld oorlog,

Recently viewed

See more
J&J BABY POWDER REGULAR 400G
New
R92.81
Bob Marley & Wailers - Exodus CD
Secondhand
R340.00
1000 Piece Paper Jigsaw Puzzle For Adults
New
R791.00 No bids
67% OFF
1pc White For Samsung Galaxy F54 5G Phone Cases
New
R266.00 R798.00