This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by CapeShArK40

Similar products

36% OFF
Yamaha Outboard F150A & FL150A Service Manual
New
R195.35 R304.75
EMAHLALA SISWATI FOLKLORE ANTH - JELE
New
R80.00
Book - Alles oor Suid Afrika
Secondhand
R150.00
Masterskill . by The Independent Institute of Education
Secondhand
R165.00
NAELSTRING
Sold

NAELSTRING

New 1 was available
Indicative market price: R98.00
R60.00
39% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
NAELSTRING
Bob Shop ID
30050389
Met Naelstring deurbreek die bekroonde dramaturg Pieter Fourie opnuut die grense van sy oeuvre. Sy tweeluik Faan se trein en Faan se stasie, sowel as Post Mortem, en talle van sy ander werke, speel in die kleindorpse en plaassfeer af. In 2001 bring hy Elke duim ’n koning by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op die planke, waarmee die klem verskuif van ontginning van die lewe na besinning en globalisering. Naelstring, vir die eerste keer in 2001 by die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom opgevoer, belig die problematiek van transformasie in ’n Nuwe Suid-Afrika en die soms fanatieke eise van swart bemagtiging. In Naelstring weier ’n moeder om haar pasgebore baba se naelstring te knip. Die naelstring word veel meer as ’n biologiese realiteit. Die briljante, innoverende baba is egter nie bereid om dié absurde situasie gelate te aanvaar nie en neem sy gehoor op ’n reis van swart komedie en deernisvolle maar pynlike interaksie. Fourie was die afgelope veertig jaar ononderbroke as teaterwerker vaardig, as dramaturg, regisseur, speler en administrateur. Hy is die stigter van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees en was vir vyf jaar uitvoerende direkteur daarvan. Tans skryf hy voltyds.Author/Editor: FOURIE,PISBN: 9781919825656POSTAGE IS R29 IN SOUTH AFRICA

Recently viewed

A Sanskrit Reader: Text And Vocabulary And Notes - Charles Rockwell Lanman
Secondhand
R190.00
4% OFF
Akubela Gas Sensor
New
R770.00 R800.00
64% OFF
Cold To The Touch
New
R89.00 R250.00