R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste druk, J.P. van der Walt, 1964, Hardeband - Roman - 270pp.
Nag oor Afrika (1964) speel in Kenia af. Die Johannesburgse meisie Hilda verkry die dienste van grootwildjagter Hubert Meyer om haar verloofde, Mike Greeff, op te spoor. Hubert is bewus van Greeff se ondergrondse bedrywighede onder die plaaslike inwoners en hy wil nie vir Hilda ontnugter voordat hy nie genoegsame bewyse vir sy vermoedens het nie. Kort ná Hilda se aankoms in Kenia word sy gedreig en aangeraai om terug te keer na Suid-Afrika.
Sy gee nie gehoor nie en word dan deur Mike se trawante ontvoer. Hubert se getroue Masai-bediende word ook deur die genadelose Mau Mau om die lewe gebring en Hubert besluit om Mike Greeff aan die kaak te stel. Hy word meegevoer tot op die geheimsinnige Russiese duikboot wat onder die swart mantel van die nag oor Afrika sy ewe geheimsinnige vrag tot digby die kus vervoer.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.