| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Nag van Legio en Vereeniging, Vereniging deur P G Du Plessis Twee dramaboeke
Die NAG VAN LEGIO is ¿ klassieke “riller’, en speel af in ’n inrigting vir sielsiekes. DERDE DRUK, 1991, 66P.
VEREENIGING, VERENIGING Die titel verwys na die Vrede van Vereeniging in die verlede en die probleme om in die hede vereniging tussen die strydende partye te probeer bewerkstellig. ‘n Omstrede drama wat so polities sensitief dat dit eers drie jaar na die oorspronklike beplanning opgevoerword..EERSTE UITGAWE, 1985, 68P.
Albei Tafelberg uitgewers.
Toestand: sagtebande , ouderdomsvergeling, merke, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.) AGV BTW verhoging
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.