Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Rooi Jan #18: Nag van Onheil, deur Casper H. Marais
Rooi Jan en Jeanette bevind hulself in die laer van n trek oppad na die noorde, wanneer hulle versoeke ontvang vanaf verskillende persone. Moet hulle saam met Jan Willemse noord trek, óf moet hulle vir tant Siena gaan help, óf moet hulle gaan uitvind waarom Kwambhulo in gevaar verkeer?
Heruitgawe deur GROENHEIDE BOEKE.
BOEKE IS TERUG VAN 'N BOEKWINKEL, DUS MET PRYSPLAKKERS EN RAKMERKE.