Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nagmaalsnaweek deur die Jare, 'n kerkhistoriese studie - Bun Booyens - NG Kerk - 1982, eerste uitgawe, eerte druk - 64pp, swart en wit ilustarsies - Hardeband met stofomslag in goeie toestand - Intern mooi skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R25.00
'n Onderhoudende werk wat die vergange tye vir die leser in 'n nuwe lig laat herleef. Die waarde van hierdie boek word verhoog deur die gebruik van unieke foto's van nagmaalsgeleenthede, kosbare serviese en afdrukke van werke deur Pieneef, Erich Meyer, WH Coetzer en ander.