Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nagsweet deur Johann de Lange Homo-erotiese gedigte
“Johann de Lange se Nagsweet (is) haas uitsluitlik aan die homo-erotiese en die homoseksuele ervaring gewy," het JC Kannemeyer in Die Burger (25 Junie 1991) geskryf. "Dit handel, volgens die drie motto's uit Whitman, Lorca en Ginsberg in die begin, oor die liefde wat op die bladsye van die boek neerslag vind, ’n diaboliese liggaamlike wellustigheid waarop die bundeltitel veral slaan, en ’n oorgawe aan die naakte liggaam in sy seksualiteit.” (https://www.litnet.co.za/johann-de-lange-1959)
Taurus Uitgewers, 1991, 87p.
Toestand: sagteband, baie goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 kg boeke en R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!