This item has closed with no items sold
View other items offered by PTO Books and Vinyl2211

Similar products

`n Hunkering se grein - Johann de Lange
R85
Die algebra van nood - Johann De Lange
R90
Kom na my tuin deur Adri de Lange
R18
R30 shipping
Gulp: Kaapse Paragrawe - De Lange, Johann
R280

Nagsweet -- Johann De Lange

Secondhand
R66.00
Closed 18 Jun 24 10:46
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 26 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
NDJC
Bob Shop ID
615628253

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand: Baie Goed.

Eerste druk, Taurus, 1991, Sagteband - Digbundel - 93 pp.

"Nagsweet (1991) was voor publikasie al in omstredenheid gehul. Die titel is twee maal verander voordat daar op Nagsweet besluit is. Tafelberg Uitgewers het die bundel afgekeur nadat dit reeds vir publikasie aanvaar is, vanweë die Walter Battiss-waterverfskildery op die omslag.

Johan vertel dat hy besluit het om die waterverf van Battiss as omslag te gebruik. "Dit bestaan uit twee panele wat elk die naakte onderlyf van n man uitbeeld toevallig albei gekleurd. Ek het uit elkeen van die panele n man gekies vir die voor- en agterblad. Ek kan nie sien dat n kunswerk van Battiss, ongeag die erotiese inhoud daarvan, enigsins aanstootlik of obseen kan wees nie" (Beeld, 7 Desember 1990). Johann was bereid om twee alternatiewe omslae voor te lê, maar Tafelberg het die voorstelle verwerp en daarop aangedring dat die boek gewoon n tipografiese omslag kry. Hy het toe besluit om sy bundel elders te laat uitgee en Taurus het dit in 1991 gepubliseer.

In Beeld (10 Oktober 1991) skryf Joan Hambidge vir haar is Nagsweet dié erotiese deurbraak in Afrikaans omdat geen straight, let alone gay digter wéér n erotiese vers sal kan skrywe sonder om by dié bliksemverslag verby te kom nie.

"Taurus moet geloof word vir sy manmoedigheid. Dis n wonderbaarlike teks wat die leser nie koud sal laat nie, vandaar die titel Nagsweet, meen ek."   -   Erika Terblanche

ATKV|LitNet-Skrywersalbum

2018-11-15

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Standing in the Rainbow: A Novel -- Fannie Flagg
R37
Lewe in oorvloed: `n Bybeldagboek vir elke vrou -- Nina Smit
R28
The Magic Barrel: Stories -- Bernard Malamud
R35
The New Oxford Book of English Verse, 1250-1950 -- Helen Gardner [Compiler]
R60

Recently viewed

R30 shipping
32oz Fitness Water Bottle for Gym Outdoor Office Work Gradient-pink
R516