Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste Afrikaanse vertaling vanuit die oorspronklike Frans deur J.G.J. Krige. Geen datum maar aangesien dit die "ge-outoriseerde" vertaling is dan moet dit erens voor 31 Julie 1944 uitgegee gewees het. Boek is redelik skoon met enkele vlekkies in die teks. Rugstrook gehawend daar dit van linne is en deur die jare maar geskeur het, maar 'n goeie boekbinder sal dit mooi kan regmaak. Bandontwerp deur Francois Krige. 'n Boek wat moeilik vasgele word. Die Klein Prinsie, The Little Prince, Le Petit Prince ens.