Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vir Nala is daar niks lekkerder as om langs die rivier te sit en sing nie .Maar nou mag sy nie naby die rivier gaan nie ,Op n dag vat Nala n kaans en gaan alleen af rivier to
Sal Nala vir Ledimo daar kry? En as sy kom kry, wat sal met haar en die monter gebeur?
Nala sing is n aangepaste weergawe van Tselane en die Reus, n geliefde volkvehaal uit Afrika. Hierdie nuwe storie oor n lewenslustige klein dogterjie is n viering van die wonderlike natuurskoon.