This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27515

Similar products

Die Beste van Eugene Marais - Leon Rousseau
Secondhand
R145.00
Die Besoeker `n episode in die lewe van Eugéne Marais
Secondhand
R160.00
Die Groot Verlange: Die Verhaal Van Eug��ne N. Marais (Leon Rouss
Secondhand
R149.90
Dag Van Buffel en Baviaan - Die Laingsburg-Vloed ~ G F Marais
Secondhand
R180.00
NALATENSKAPPE SONDER EINDE Die verhaal van Jannie Marais en die Marais-broers. Pieter Kapp NALATENSKAPPE SONDER EINDE Die verhaal van Jannie Marais en die Marais-broers. Pieter Kapp NALATENSKAPPE SONDER EINDE Die verhaal van Jannie Marais en die Marais-broers. Pieter Kapp
NALATENSKAPPE SONDER EINDE Die verhaal van Jannie Marais en die Marais-broers. Pieter Kapp NALATENSKAPPE SONDER EINDE Die verhaal van Jannie Marais en die Marais-broers. Pieter Kapp NALATENSKAPPE SONDER EINDE Die verhaal van Jannie Marais en die Marais-broers. Pieter Kapp
Sold

NALATENSKAPPE SONDER EINDE Die verhaal van Jannie Marais en die Marais-broers. Pieter Kapp

Secondhand 1 was available
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
465836247

2015 baie groot hardeband met stofjas en 215 bladsye soos nuut. R65 posgeld in SA.

Een van die grootste filantrope wat Suid-Afrika nog ooit gehad het, Jannie Marais, wat bekend gestaan het as Jan die Gewer, se nalatenskap gaan honderd jaar na sy dood steeds van krag tot krag. Dié beskeie Stellenbosser het nie groot toesprake gehou of opslae gemaak in die pers nie, maar sy nalatenskap van meer as ’n miljard rand spreek vandag nog van sy ongekende onbaatsugtigheid. Jean Oosthuizen het met Pieter Kapp, die skrywer van sy biografie, gesels oor die onuitwisbare spore wat hierdie merkwaardige man in Suid-Afrika nagelaat het.

Die boek vertel die verhaal van hulle opbou van rykdom op die diamantvelde danksy hulle besondere kombinasie van kundigheid, hardwerkendheid en versiendheid. Na hulle terugkeer na Stellenbosch het hierdie selfde eienskappe hulle op sakegebied, in die onderwys, in belang van Stellenbosch en veral in hulle liefde vir en pionierstoewyding aan Afrikaans gestalte gevind. Belangrik is om nie te vergeet dat dit Jannie Marais se toegewyde en versiende trustees was wat oor die jare die fonds uitgebou en diensbaar gemaak het op ’n wyse wat stellig die grootste Afrikaanse kultuur- en weldoenersaksie in die geskiedenis is.

Recently viewed

See more
South African National Parks - a Celebration - Hall-Martin, Anthony & Carruthers, J. (eds)
Secondhand
R490.00
48% OFF
2 Pack Glass Soap Dispenser Amber Refillable Stainless Steel Pump & Labels
New
R325.00 R620.00
TNA - UV GEL POISH - TOP COAT - 8ml
New
R33.00
Blue French Tip Gel Nail Stickers
New
R209.00

Customer ratings: 1 ratings

Pynlose transaksie. Goeie kommunikasie, boek goed verpak en in toestand soos beskryf, ens. 5/5
05 Jun 2020