Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Roman wat die Afrikaner se probleme in die era wat dit geskryf is, uitlig. |
Jaar | 1941 (Eerste Druk) |
Uitgewer | Nasionale Pers Bpk. |
Bladsye | 232 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, naam van vorige eienaar op skutblad, ouderdomsvergeling, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.