Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Sagteband boek, bietjie groter as A5 formaat.
89pp Eerste uitgawe eerste druk 1976
Behalwe vir twee of so stempels in die boek is dit skoon en netjies.
Vertoon wel gebruiksmerke soos wat verwag kan word van so ou boek (bv voutjies van die karton buiteblaaie).
Sien foto's.