Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- Natasja Heldin Van Die Volk
Skrywer:- Konsalik
Datum Gepubliseer:- 1966
Uitgawe:- 3de Druk
Bladsye:- 324
Groote:- 8vo (Octavo) 153mm x 228mm
Gewig:- 400g
Boek Kondiesie:- Goeie kondisie
Stofomslag Kondiesie:- Skeur aan die agterkant van omslag. Verweer al om die kante.
Beskrywing:- Natasja.
Hoeveel betowering is daar nie in hierdie naam nie!. Dit klink soos musiek. Dis die naam van 'n beeldskone Russiese vrou, wie se hemel en die hel - hier aangrypend uitgebeeld word.
Natasja is skaars veertig, 'n wêreldberoemde sangeres en draer van al die hoogste eerbewyse wat haar land Rusland, aan 'n vrou