Nederduitse Digkuns Sewentiende-Eeuse deur J C Kannemeyer EERSTE UITGAWE
Nederduitse Digkuns: ’n Inleiding, met tekste en aantekeninge, tot die sewentiende-eeuse Nederlandse poësie deur J.C. Kannemeyer, is bedoel as ’n inleiding tot die werk van die belangrikste figure van dié tydvak. Gedigte van Hooft, Bredero, Vondel, Revius, Stalpart, Huygens en Luyken en andere word geanaliseer, asook agtergrond waarteen dit geskryf is.
Academica Uitgewers, 1973 EERSTE UITGAWE, 191p.
Hardeband, stofomslag (verslete), ouderdomsvlekkies en merke in boek en kante, asook ouderdomsvergeling.
Verpakking en Posgeld R25 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com