Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
P. G. Du Plessis
medium Paperback
&Nbsp;
Dis soos Ouma Baby in een van die verhale s: 'n man het net een stringetjie neklis waarmee hy vry, maar daarmee kan hy ver kom, omdat 'n gewillige vrou so graag glo. So 'n stringetjie neklis is hierdie boek, waarmee R G. du Plessis sy ding doen op sy kenmerkende, meevoerende manier.
Met speelse erns sny hy in agter die fasade van alledaagse menswees en openbaar hy iets van die soetheid maar ook die ver-raderlikheid van leef. Soms vertel hy met ligte spot en ironie, byvoorbeeld hoe dit gekom het dat 'n sekere seuntjie na hom en 'n windpomp vernoem is: Pieter Climax. Of hoe warmbloedigheid you genoeg met valse heiligheid klaarspeel.
Ander kere is daar 'n donker toon van versteekte pyn, van verswygde tragedie: Die boer Willem wat gereeld jagveld toe ry om to gaan dood, terwyl die ding van sy vrou by die huis soos 'n hellevuur in hom brand Die effektiewe maar onaansienlike juffrou Gous wat na werksure Blossom word Oumatjie Hendrien wat vir die rol-prentmense moet "doodgaan" en verraai voel Storie na storie word die leser verras en ontroer, kry hy nuwe insig in die broosheid van menslike illusies en die eindigheid van ewige liefde.
About ReadMatter
Readmatter Bookshop has proudly served customers on Bobshop since 2008. As a verified seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Can't find a book anywhere? We can help
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" and "Bos" at the East London Aquarium.
https://cdn.shopify.com/s/files/1/0557/3856/4685/files/DALL_E_2024-05-09_14.56.05_-_Hyper-realistic_image_of_an_African_penguin_in_a_side_profile_holding_a_bag_overflowing_with_books._The_bag_prominently_displays_the_text_readmatter_6fd786fb-6cc1-45c2-a78b-6e1637c66a9e.webp?v=1715769713