Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagte Band in Puik Toestand. 161 bladsye. Gedruk 1998
Beste Leser,
Hierdie boek is my persoonlike bydrae om 'n kultuur van leer en lees in RSA te ontwikkel. Dit is 'n verkorte weergawe van my outobiografie, " Lang Pad na Vryheid" en is so geskryf dat enigiemand my ervarings kan deel.
Maar dit is nie net my verhaal nie. Dis ook 'n verhaal oor ons almal en ons stryd om vry te wees. Ek hoop jy sal dit geniet om hierdie verhaal te lees.
Groete
Nelson Rolihlahla Mandela