R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste uitgawe, LAPA, 2012, Sagteband - Roman - 309pp. ISBN 9780799358445. Nadat die soveelste slagoffer se lyk gevind is met n nota net luit dit is volbring, weet Ben Hugo van die Suid-Afrikaanse Polisie hier is n reeksmoordenaar vaardig. Of is dit n groep wat wraak neem? Dit lyk nie na net een mens se werk nie. Gaandeweg word dit ook duidelik dat al hierdie slagoffers by een van die afskuwelikste vorms van vergryp betrokke was: pedofilie. Heimlik meen Hugo, soos baie ander mense, pedofiele verdien n dood soos dié wat hierdie geskende lyke te beurt val. Maar hy is ook n dienaar van die gereg wat diegene moet opspoor wat die reg in eie hande neem en dit is wat hy hom voorneem om te doen. ot hierdie bose sweer in die samelewing Hugo se private lewe besmet en hy opnuut moet besin oor die morele vraagstuk van wet en orde versus vigilante-optrede. Waar moet emosie en persoonlike ordeel kan terugstaan sodat reg en geregtigheid kan seëvier?
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.