Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Iets heerliks gebeur. Dis asof ek nie meer Lanie-op-ân-fiets op ân mission is nie maar een word met die natuur om my; of ek nog van altyd af hier was hier hoort. Asof die lewe nog altyd eenvoudig was. Ek klim af en gaan lê op my rug en kyk deur die herfsblare wat goud aan die bome hang tot by die ysblou lug ver bo.
TITLE: Net Mooi Fine
AUTHOR: Van Reenen, Lannie
SKU: 9781776094578
PUBLISHER: Penguin Books
DATE PUBLISHED: 2019
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 138
BINDING: TPB
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 234 x 153
WEIGHT: 0.21