Kort na 'n bekende skrywer te sterwe kom, sterf sy uitgewer ook. Willem, sy prokureur en die man wat hom tot met sy dood bygestaan het, het die pynlike geheim met hom saamgedra dat die uitgewer vir hom veel meer as 'n vriend was. Nie eens Willem se vrou Sanet of hulle kinders het geweet nie.Maar die mense van Avondrust het geweet, en geswyg. En teen die tyd dat Sanet die waarheid hoor, is dit 'n saak wat nooit afgehandel sal kan word nie, in elk geval nie saam met Willem nie. Sy moet alleen deur hierdie ding kom, en die ander verantwoordelikhede wat Willem so geredelik op hom geneem het, is spoedig ook deel van haar probleme. Een hiervan is 'n dogtertjie met yslike bruin oe. Dis nou behalwe Sanet se ou probleem: kos. Heerlike, ongesonde kos, baie daarvan.Lesers wat Opdrag van oorkant gelees het, sal verheug wees om die meeste karakters in Net 'n mens terug te vind.Alta Cloete sny in hierdie verhaal die werklikheid aan van 'n huwelik waarin 'n man eerder sterf voor hy beken hy is gay. Cloete is 'n voormalige bibliotekaresse en woon in die Paarl. Net 'n mens is haar een en twintigste roman.

Title: Net 'n mens
Author: Alta Cloete
Publisher: LAPA Uitgewers
Year: 2016
Number of pages: 302
ISBN: 9780799380903
Condition: Ex-Library
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever